Alphabet Train Afrikaans 28 Piece

R103.04

Smartplay Reuse Alfabet Trein is ‘n groot houtvloer-legkaart, met sy ekstra dik stukke, is die perfekte inleiding tot die letters van die alfabet (a tot z) en volgorde-oefening.

Terwyl hulle hierdie reuse-self-korrigerende houtvloer-legkaart van 28 stuk bou, leer kinders om beelde te herken en te benoem, om letters van die alfabet en die klanke wat hulle voorstel te herken en te benoem en om op te volg deur die legkaart in die korrekte alfabetiese volgorde te bou.

Voltooide legkaart meet 1800 mm.

Hierdie legkaarte is ideaal vir tuis- en voorskole.

Ouderdom 4+ yaar.

Available on backorder

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Alphabet Train Afrikaans 28 Piece

R103.04

Add to Quote
SKU: RGS3002 Categories: ,
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.

Deprecated: Function get_page_by_title is deprecated since version 6.2.0! Use WP_Query instead. in /home/ultima19/public_html/wp-includes/functions.php on line 6031
Accept